首页 | 本学科首页   官方微博 | 高级检索  
     检索      


Benutting en relatiewe smaaklikheid van verskillende grasspesies
Authors:J A Kruger  P J Edwards
Institution:1. Landbounavorsingsinstituut van die Ho?veldstreek , Potchefstroom, Transvaal;2. Bethlehem Landbounavorsingstasie , Privaalsak X29, Bethlehem
Abstract:‘n Eenvoudige tegniek word beskryf waarvolgens die benutting van individuele grasspesies deur beweiers vasgestel kan word, deur middel van puntopnames in die veld, Hierdie metode is veral geskik om die relatiewe smaaklikheid (benutting) van verskillende spesies op verskillende veldtipes, ekologiese omgewings, behandelings van faktoriale proewe, ens., te vergelyk.

Interessante resultate is behaal deur ‘n opname wat onlangs op die Bankenveld uilgevoer is Die proef bestaan uit ‘n 33 gestrengelde faktoriale uitleg. Veranderlikes behels : 3 veeladings, 3 peile van slikstofbemesting en 3 peile van ander bemestingstowwe. ‘n Vyfkampstelsel is op elke behandeling toegepas. Dour middel van die opnamedate was dit moontlik om die verskillende spesies in ‘n rangorde van benutting (d.w.s. relatiewe smaaklikheid) le plaas. Die persentasie benutting en gemiddelde hoogte van benutting, is vir individuele spesies sowel as vir behandelings bepaal. Die invloed van bebandelings op die benutbaarheid van spesies onder die verskillende hoofeffekte en inleraksies kan duidelik. uitgewys word.
Keywords:
设为首页 | 免责声明 | 关于勤云 | 加入收藏

Copyright©北京勤云科技发展有限公司  京ICP备09084417号