Anthephora pubescens nees |
| |
Authors: | C. H. Donaldson D. M. Kelk K. N. West |
| |
Affiliation: | 1. Vaalharts Research Station , Jan Kempdorp, C.P.;2. Roodeplaat Res. Sta. , Pretoria |
| |
Abstract: | Grondwaterherverspreiding vind vinnig in die hele grondprofiel van drie subhabitatte nl. Eragrostis pallens, Ochna pulchra en Grewia flavescens van ‘n Burkea‐savanna plaas. Na ‘n reënbui van 50 mm herversprei water binne 12 uur tot op ‘n diepte van 90 cm in ‘n sandgrond wat as die Chesterserie van die Huttonvorm geklassifiseer is. In die E. pallens en O. pulchra subhabitatte vind wateropname hoofsaaklik in die boonste 60 cm van die grondprofiel plaas terwyl vog vrylik beskikbaar is in die ondergrond selfs in die droogste maande nl. Junie, Julie en selfs Augustus. In die G. flavescens subhabitat vind wateropname deur die hele grondprofiel plaas tot op ‘n diepte van 120 cm. Die G. flavescens subhabitat blyk meer onderhewig aan vogstremminge te wees. |
| |
Keywords: | |
|
|